Nelspruit
Botaniesetuin
Botanical Garden
Foto: De Waal Venter, Nelspruit Botaniese tuin.
Nelspruit is in 1895 gestig toe die Nel-familie die gebied begin gebruik het vir hulle beeste se winterweiding.
Vandag is dit die hoofstad van Mpumalanga. Die munisipaliteit word Mbombela genoem. In 2009 is daar 'n poging aangewend om die dorp ook "Mbombela" te noem. Die inwoners het egter 'n hofsaak aanhangig gemaak. Die hof het nog nie 'n uitspraak gelewer nie en die dorp heet nog steeds"Nelspruit".
Die Krokodilrivier vloei deur die pragtige botaniese tuin. Die foto toon 'n skouspelagtige kaskade in die tuin.
Foto en teks: De Waal Venter

In Nelspruit se botaniese tuin groei daar onder andere pragtige strelitzias. Die Strelitzia familie bevat onder andere die piesangboom. Daar is verskeie soorte wilde piesang en dan ook die variante wat ons as 'n vrug gebruik. Die piesangblomme lyk baie soos die een op die foto (Strelitzia reginae), maar hulle is gewoonlik ligroomkleurig.
Foto en teks: De Waal Venter
Foto en teks: De Waal Venter