MY LAND SOUTH AFRICA
  • TUISBLAD/HOME
    • Trots Suid-Afrika/Proudly SA
  • WES-KAAP/Western Cape
    • Abbotsdale
    • Albertinia
    • Amaliënstein
    • Ashton
    • Arniston >
      • Kassiesbaai
      • Waenhuiskrans
    • Askraal
    • Atlantis
    • Ashton
    • Aurora
    • Avontuur
    • Baardskeerdersbos
    • Barrington
    • Barrydale
    • Beaufort-Wes
    • Bellville
    • Bettysbaai
    • Birkenhead
    • Bitterfontein
    • Blanco
    • Bloubergstrand
    • Boggomsbaai
    • Bonnievale
    • Botrivier
    • Brandwag (Brandwacht) >
      • Ruiterbosch >
        • Eight Bells, Ruiterbosch
    • Bredasdorp
    • Brenton-on-Sea
    • Brittaniabaai
    • Buffeljagsrivier
    • Buffelsbaai
    • Caledon
    • Calitzdorp >
      • Kruisrivier, dist. Calitzdorp
    • Ceres >
      • Ceres-Karoo
      • Oubergpas (tussen Sutherland en Tankwa-Karoo)
    • Citrusdal
    • Clanwilliam >
      • Sederberg
    • Constantia
    • Daljosafat
    • Danabaai
    • Darling
    • De Doorns
    • De Rust
    • De Vlugt
    • Die Kelders
    • Doringbaai
    • Durbanville
    • Dysselsdorp
    • Dwarskersbos
    • Ebenhaezer
    • Eendekuil
    • Elandsbaai
    • Elgin
    • Elim
    • Fisherhaven
    • Franschoek
    • Franskraalstrand
    • Friemersheim
    • Gansbaai
    • George >
      • Outeniqua
    • Glentana
    • Goedverwacht
    • Gordonsbaai
    • Gouda
    • Gouritsmond
    • Graafwater
    • Greyton
    • Groot-Brakrivier
    • Groot-Jongensfontein
    • Grottobaai
    • Hartenbos
    • Harkerville
    • Hawston
    • Heidelberg
    • Herbertsdale
    • Hermanus
    • Hermon
    • Herold
    • Heroldsbaai
    • Hoeko
    • Hoekwil
    • Hopefield
    • Hotagterklip
    • Houtbaai
    • Infanta
    • Knysna >
      • Knoetzie
    • Jacobsbaai
    • KAAPSTAD/ Cape Town >
      • Bo-Kaap
      • Kalkbaai
      • Tafelberg
    • Keurboomstrand
    • Ladismith
    • Langebaan
    • Lambertsbaai
    • Macassar
    • McGregor
    • Melkbosstrand >
      • Mosselbaai
    • Muizenberg
    • Merweville
    • Oudtshoorn >
      • Gamkaskloof
      • Swartbergpas
      • Meiringspoort
    • Paternoster
    • Philadelphia
    • Plettenbergbaai
    • Porterville
    • Prince Albert
    • Rawsonville >
      • Goudini >
        • Slanghoekberg & Badsberg
    • Riebeek-Wes
    • Riversdal
    • Riebeek-Kasteel
    • Rooi Els >
      • Kogelbaai
    • Strand >
      • Strand (Melkbaai)
    • Struisbaai >
      • Agulas
    • Tesselaarsdal
    • Tulbagh >
      • Tulbaghweg
    • Velddrif >
      • Laaiplek
    • Wildernis
    • Worcester
  • OOS-KAAP/ Eastern Cape
    • Addo
    • Baviaanskloof
    • Cradock
    • Graaff-Reinet
    • Jeffreysbaai
    • Lady Grey
    • Middelburg Oos-Kaap >
      • GAUTENG >
        • Akasia
        • Alberton
        • Bapsfontein
        • Benoni
        • Brakpan
        • Bronkhorstspruit >
          • Wilgerivier, naby Bronkhorstspruit
        • Carletonville
        • Centurion
        • Cullinan
        • Daveyton
        • Dennehof
        • Devon
        • Diepsloot
        • Edenvale
        • Ennerdale
        • Fochville
        • Ga-Rankuwa
        • Germiston
        • Hammanskraal
        • Heidelberg
        • Henley-on-klip
        • Irene
        • Johannesburg >
          • Walter Sisulu Botaniese Tuin
        • Kemptonpark
        • Kleinfontein
        • Krugersdorp
        • Lenasia
        • Maanhaarrand
        • Mabopane
        • Mamelodi
        • Meyerton
        • Midrand
        • Modderfontein
        • Nigel
        • Pretoria
        • Randburg
        • Randfontein
        • Randvaal
        • Roodepoort
        • Sandton
        • Sebokeng
        • Soshanguve
        • Soweto
        • Springs
        • Temba
        • Tembisa
        • Venterspos
        • Westonaria
        • Vanderbijlpark
        • Vereeniging
      • Grootfontein
    • Oos-London >
      • Keiserstrand
    • Nieu Bethesda
    • Port-Elizabeth
    • Port St. Johns
    • Tsitsikamma
    • St Francisbaai
  • NOORD-KAAP/Northern Cape
    • Augrabies >
      • Augrabiese valle
    • Britstown
    • Calvinia
    • Carnavon
    • De Aar
    • Kimberley
    • Nieuwoudtville
    • Upington
    • Victoria-Wes
  • NOORD-WES/North West
    • Amalia
    • Biesiesvlei
    • Babelegi
    • Bakerville
    • Barberspan
    • Beestekraal
    • Bloemhof
    • Boetsap
    • Bray
    • Brits
    • Christiana
    • Coligny
    • De Wildt
    • Delareyville
    • Groot-Marico
    • Mafikeng
  • VRYSTAAT/Free State
    • Arlington >
      • Arlington kosmosse
    • Bethlehem
    • Bethulie
    • Bloemfontein
    • Brandberg
    • Harrismith
    • Clarens
    • Ficksburg
    • Fouriesburg
    • Frankfort
    • Harrismith
    • Koffiefontein
    • Maselsfontein
    • Parys
    • Philippolis
    • Rosendal
    • Tweespruit
    • Verkykerskop
  • KWAZULU-NATAL
    • Durban >
      • Doonside Strand
    • Dundee >
      • Dundee (Stillerus)
    • Howick
    • St. Lucia
    • Winterton
  • MPUMALANGA
    • Bethal
    • Dullstroom
    • Groblersdal
    • Lydenburg
    • Nelspruit >
      • Botaniese Tuin/Botanical garden
    • Pelgrimsrus
    • Sabie
  • LIMPOPO
    • Polekwane
    • Tzaneen >
      • Wolkberg (Tzaneen)
  • SKOUSPEL/SPECTACLE
    • ONS PLASE/OUR FARMS >
      • Drieleliefontein
      • Plaas Protea in die Koo-vallei
    • DAMME, RIVIERE, MERE, VALLEIE & WATERVALLE/ DAMS, RIVERS, LAKES, VALLEYS & WATERFALLS >
      • Angel Falls, Oos-Kaap
      • Blyderivier
      • Gamtoosvallei
      • Gariepdam
      • Kabeljauwsrivier
      • Keisie-vallei
      • Kowie-rivier, Oos-Kaap
      • Krokodilrivier
      • Oranjerivier
    • MURASIES
    • OOR ONS EWIGE GEBERGTES >
      • Drakensberg
      • Magaliesberg
    • ONS NASIONALE PARKE/OUR NATIONAL PARKS >
      • Golden Gate
      • Krugerwildtuin >
        • Satara
      • Mapungubwe
    • ONS WOUDE/OUR FORESTS
    • ONS NASIONALE BOTANIESE TUINE en BLOMSTREKE
    • ONS NATUURRESERVATE
    • Teebus en Koffiebus
    • Theefontein
    • ONS TEATERS >
      • Markteater, Johannesburg
    • OORSTAANPLEKKE
  • Gebiedsprofiele
    • AUGRABIES
    • NAMAKWALAND
    • OOS-VRYSTAAT & LESOTHO
    • TANKWA
    • TUIN VAN EDEN
  • TEATER VAN DIE LEWE
  • INHEEMSE FLORA
  • New Page
  • Bethlehem

Grootfontein

Foto voorsien deur Christiaan Venter

Grootfontein  deur Christiaan Venter
                                                                        
Ja, Suid-Afrika het ook ‘n Grootfontein. ‘n Grootfontein met ‘n baie ryk geskiedenis. Van oertyd se San-speelveld tot plaas tot Britse basis, tot bekende Landbou Kollege. En die geskiedenis laat hom nie vergeet op hierdie plek nie.

Geleë net so 3km buite Middelburg Kaap, op die N9. In 1903 het die Britse weermag besluit om dele van die plase Grootfontein, Leeufontein, Bultfontein en De Poort te koop en te gebruik as millitêre kamp en opleidingsentrum.  Dit blyk dat daar op ‘n stadium tot 7000 troepe daar gestasioneer was en ook ongeveer 3000 vrouens en kinders en byna 2000 perde. Uitgediende patrone en geroeste perdeskoene is daar dus baie om te vind, maar ook interessanter items wat vir daardie mense weggooi goed was, maar vir klein seuntjies ware skatte is. In 1910 na Uniewording is alles terug gekoop en in 1911 is ‘n Landbouskool geopen wat teen 1939 Kollege status gekry en vandag steeds diplomas en sertifikate in Landbou aanbied.

Soutbos, Kapokbos, Rolbos en Bloekom

Diep asemteue van onbewuste vryheid.
Alles ís nog.
Skakerings van grys krap nie die geheue.

Die geskiedenis ondervoets word soms wel bespeur
en dan vinnig opgetel en gebêre
of dalk gelos vir ‘n ander keer.

Bloekom-avonture as ons wil verkas.
“Ons gaan na die bos”,
of wolke-kyk op die gele gras.

Hap-hap aan die soutbosse kom hul verby,
tot ou Jan weer bietjie haastig raak.
Langs die huis, ‘n wit gety,
“As jy tel word jy vaak!”

Die gryse grou sê ek vir jou
kom klouter in jou hart.
Dit roep jou terug, kom maak tog gou!
‘n Aangename smart.

O plek van my jeug,
wie het jy ook só geleer?
Ek kom tog gou weer,
vir ‘n diep asemteug.

Picture
www.mylandsa.co.za
www.cordistrust.co.za
e-pos: [email protected]


Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040