Lambertsbaai
Die motor sinkplaatwip
al gly-gly om die brug
die treinspoor as ons metgesel
en flitse van die see se rug
Lambertsbaai loer lui
deur sandduine na die opgeskopte stof
en in die verte sien ons
Journeys End nou baie baie dof
al gly-gly om die brug
die treinspoor as ons metgesel
en flitse van die see se rug
Lambertsbaai loer lui
deur sandduine na die opgeskopte stof
en in die verte sien ons
Journeys End nou baie baie dof