Foto: Arnold van der Walt, Kirstenbosch, KAAPSTAD.
Arnold het hierdie pragtige foto met sy selfoon geneem.
Foto: De Waal Venter, Johannesburgse Botaniese Tuin.
"Die Shakespeare Tuin in die Johannesburgse Botaniese Tuin. Die foto toon dit nie duidelik nie, maar die ronde speelvlak in die middel is heelwat laer as die boonste rand. Die wal rondom loop afdraand na die speelvlak. In die middel is daar 'n rooster waar reënwater weggevoer word."