Baviaanskloof
Verskillende sieninge bestaan oor waar die gebied begin en eindig. Daar is 'n algemene aanvaarding dat dit by Patensie begin , deur die natuurpark strek en dan eindig ongeveer 33 Km van Willowmore of die omgekeerde roete. Die plasings op hierdie blad sluit die omgewing van Patensie in; die Baviaanskloof Natuurpark; en die gedeelte aan die uitgang van die Natuurpark aan die Willowmorekant.
Fotoreis Mei 2015, © Fanie Marais
1. Patensie-omgewing insluitend die Goukadam en sitrusplase tot met die ingang tot die natuurpark.
2. Die Natuurpark (aangedui met die borde).
3. Die gedeelte na die Natuurpark verlaat is deur die plaasomgewing tot ongeveer 33 Km van Willowmore.