Wolkberg
wolkberg deur Benita Geldenhuys Hartman
die miswolk
van die wolkberg
donskombers
oor jou
koue klip
en krans gevou
rol stilweg
skouerlangs
streel jou
rug
spookasemsag
soos
wasem
in die nag
die miswolk
van die wolkberg
donskombers
oor jou
koue klip
en krans gevou
rol stilweg
skouerlangs
streel jou
rug
spookasemsag
soos
wasem
in die nag