MY LAND SOUTH AFRICA
  • TUISBLAD/HOME
    • Trots Suid-Afrika/Proudly SA
  • WES-KAAP/Western Cape
    • Abbotsdale
    • Albertinia
    • Amaliënstein
    • Ashton
    • Arniston >
      • Kassiesbaai
      • Waenhuiskrans
    • Askraal
    • Atlantis
    • Ashton
    • Aurora
    • Avontuur
    • Baardskeerdersbos
    • Barrington
    • Barrydale
    • Beaufort-Wes
    • Bellville
    • Bettysbaai
    • Birkenhead
    • Bitterfontein
    • Blanco
    • Bloubergstrand
    • Boggomsbaai
    • Bonnievale
    • Botrivier
    • Brandwag (Brandwacht) >
      • Ruiterbosch >
        • Eight Bells, Ruiterbosch
    • Bredasdorp
    • Brenton-on-Sea
    • Brittaniabaai
    • Buffeljagsrivier
    • Buffelsbaai
    • Caledon
    • Calitzdorp >
      • Kruisrivier, dist. Calitzdorp
    • Ceres >
      • Ceres-Karoo
      • Oubergpas (tussen Sutherland en Tankwa-Karoo)
    • Citrusdal
    • Clanwilliam >
      • Sederberg
    • Constantia
    • Daljosafat
    • Danabaai
    • Darling
    • De Doorns
    • De Rust
    • De Vlugt
    • Die Kelders
    • Doringbaai
    • Durbanville
    • Dysselsdorp
    • Dwarskersbos
    • Ebenhaezer
    • Eendekuil
    • Elandsbaai
    • Elgin
    • Elim
    • Fisherhaven
    • Franschoek
    • Franskraalstrand
    • Friemersheim
    • Gansbaai
    • George >
      • Outeniqua
    • Glentana
    • Goedverwacht
    • Gordonsbaai
    • Gouda
    • Gouritsmond
    • Graafwater
    • Greyton
    • Groot-Brakrivier
    • Groot-Jongensfontein
    • Grottobaai
    • Hartenbos
    • Harkerville
    • Hawston
    • Heidelberg
    • Herbertsdale
    • Hermanus
    • Hermon
    • Herold
    • Heroldsbaai
    • Hoeko
    • Hoekwil
    • Hopefield
    • Hotagterklip
    • Houtbaai
    • Infanta
    • Knysna >
      • Knoetzie
    • Jacobsbaai
    • KAAPSTAD/ Cape Town >
      • Bo-Kaap
      • Kalkbaai
      • Tafelberg
    • Keurboomstrand
    • Ladismith
    • Langebaan
    • Lambertsbaai
    • Macassar
    • McGregor
    • Melkbosstrand >
      • Mosselbaai
    • Muizenberg
    • Merweville
    • Oudtshoorn >
      • Gamkaskloof
      • Swartbergpas
      • Meiringspoort
    • Paternoster
    • Philadelphia
    • Plettenbergbaai
    • Porterville
    • Prince Albert
    • Rawsonville >
      • Goudini >
        • Slanghoekberg & Badsberg
    • Riebeek-Wes
    • Riversdal
    • Riebeek-Kasteel
    • Rooi Els >
      • Kogelbaai
    • Strand >
      • Strand (Melkbaai)
    • Struisbaai >
      • Agulas
    • Tesselaarsdal
    • Tulbagh >
      • Tulbaghweg
    • Velddrif >
      • Laaiplek
    • Wildernis
    • Worcester
  • OOS-KAAP/ Eastern Cape
    • Addo
    • Baviaanskloof
    • Cradock
    • Graaff-Reinet
    • Jeffreysbaai
    • Lady Grey
    • Middelburg Oos-Kaap >
      • GAUTENG >
        • Akasia
        • Alberton
        • Bapsfontein
        • Benoni
        • Brakpan
        • Bronkhorstspruit >
          • Wilgerivier, naby Bronkhorstspruit
        • Carletonville
        • Centurion
        • Cullinan
        • Daveyton
        • Dennehof
        • Devon
        • Diepsloot
        • Edenvale
        • Ennerdale
        • Fochville
        • Ga-Rankuwa
        • Germiston
        • Hammanskraal
        • Heidelberg
        • Henley-on-klip
        • Irene
        • Johannesburg >
          • Walter Sisulu Botaniese Tuin
        • Kemptonpark
        • Kleinfontein
        • Krugersdorp
        • Lenasia
        • Maanhaarrand
        • Mabopane
        • Mamelodi
        • Meyerton
        • Midrand
        • Modderfontein
        • Nigel
        • Pretoria
        • Randburg
        • Randfontein
        • Randvaal
        • Roodepoort
        • Sandton
        • Sebokeng
        • Soshanguve
        • Soweto
        • Springs
        • Temba
        • Tembisa
        • Venterspos
        • Westonaria
        • Vanderbijlpark
        • Vereeniging
      • Grootfontein
    • Oos-London >
      • Keiserstrand
    • Nieu Bethesda
    • Port-Elizabeth
    • Port St. Johns
    • Tsitsikamma
    • St Francisbaai
  • NOORD-KAAP/Northern Cape
    • Augrabies >
      • Augrabiese valle
    • Britstown
    • Calvinia
    • Carnavon
    • De Aar
    • Kimberley
    • Nieuwoudtville
    • Upington
    • Victoria-Wes
  • NOORD-WES/North West
    • Amalia
    • Biesiesvlei
    • Babelegi
    • Bakerville
    • Barberspan
    • Beestekraal
    • Bloemhof
    • Boetsap
    • Bray
    • Brits
    • Christiana
    • Coligny
    • De Wildt
    • Delareyville
    • Groot-Marico
    • Mafikeng
  • VRYSTAAT/Free State
    • Arlington >
      • Arlington kosmosse
    • Bethlehem
    • Bethulie
    • Bloemfontein
    • Brandberg
    • Harrismith
    • Clarens
    • Ficksburg
    • Fouriesburg
    • Frankfort
    • Harrismith
    • Koffiefontein
    • Maselsfontein
    • Parys
    • Philippolis
    • Rosendal
    • Tweespruit
    • Verkykerskop
  • KWAZULU-NATAL
    • Durban >
      • Doonside Strand
    • Dundee >
      • Dundee (Stillerus)
    • Howick
    • St. Lucia
    • Winterton
  • MPUMALANGA
    • Bethal
    • Dullstroom
    • Groblersdal
    • Lydenburg
    • Nelspruit >
      • Botaniese Tuin/Botanical garden
    • Pelgrimsrus
    • Sabie
  • LIMPOPO
    • Polekwane
    • Tzaneen >
      • Wolkberg (Tzaneen)
  • SKOUSPEL/SPECTACLE
    • ONS PLASE/OUR FARMS >
      • Drieleliefontein
      • Plaas Protea in die Koo-vallei
    • DAMME, RIVIERE, MERE, VALLEIE & WATERVALLE/ DAMS, RIVERS, LAKES, VALLEYS & WATERFALLS >
      • Angel Falls, Oos-Kaap
      • Blyderivier
      • Gamtoosvallei
      • Gariepdam
      • Kabeljauwsrivier
      • Keisie-vallei
      • Kowie-rivier, Oos-Kaap
      • Krokodilrivier
      • Oranjerivier
    • MURASIES
    • OOR ONS EWIGE GEBERGTES >
      • Drakensberg
      • Magaliesberg
    • ONS NASIONALE PARKE/OUR NATIONAL PARKS >
      • Golden Gate
      • Krugerwildtuin >
        • Satara
      • Mapungubwe
    • ONS WOUDE/OUR FORESTS
    • ONS NASIONALE BOTANIESE TUINE en BLOMSTREKE
    • ONS NATUURRESERVATE
    • Teebus en Koffiebus
    • Theefontein
    • ONS TEATERS >
      • Markteater, Johannesburg
    • OORSTAANPLEKKE
  • Gebiedsprofiele
    • AUGRABIES
    • NAMAKWALAND
    • OOS-VRYSTAAT & LESOTHO
    • TANKWA
    • TUIN VAN EDEN
  • TEATER VAN DIE LEWE
  • INHEEMSE FLORA
  • New Page
  • Bethlehem

St. Lucia

Nog terloopse gedagtes by St. Lucia deur Fred Boshoff

Dis ’n skitterende oggend met cumuluswolke
wat statig soos galjoene bo ons verbyseil.
Ons staar in verwondering as ’n visarend geruisloos uit die lug neerflits,
met groot geplas die watervlak breek
en opstyg met ’n wit spartelende vis in sy kloue.

St Lucia kan op so ’n oggend net sintuiglik waardeer word.
Jy moet die skoonheid kan sien en inneem
– die blou meer tussen die groen bome en agter,
die wit brekende branders van die see.

Van waar ons sit
kan jy omtrent tien skakerings
van groen waarneem.

Jy moet die klanke kan hoor en waardeer
– die eensame skree van die visarend.
Die geplas en gesnork van die seekoeie.
Die getjirp van honderde voels.

Jy moet die dag kan ruik
– die vars reuk van die water in die meer,
die muwwe reuk
van verotte plante op die oewer,
die blomme, die plante.

Op die meer sit vissers in ’n bootjie
en staar stroef na hul vislyne
wat op die meer se water dobber.
Hulle is omlyn met tydloosheid en stilte.
Hulle sal daar sit tot vanaand
asof hulle sterre wil vang in hul net.

Op die oewer waggel ’n krokodil die water in.

Kyk net die besonderse kwaliteit van die lig hier

Lig is een van die ongelooflike dinge van die heelal.
Dit lê die heerlikheid en skoonheid
van die wêreld bloot aan ons
en is self die wonderlikste glorie van almal.
Dit ontbloot skoonheid en is self skoonheid.
Picture
www.mylandsa.co.za
www.cordistrust.co.za
e-pos: cordistrust@discoverymail.co.za


Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040