Groblersdal
Foto: Amanda Scholtz Kriel
Groblersdal, Limpopo deur Amanda Scholtz Kriel
Die genade van God versteek
op 'n berg met 'n mislagie.
Ons moet net ons oge oopmaak,
dit raaksien,
dit ervaar.
Die genade van God versteek
op 'n berg met 'n mislagie.
Ons moet net ons oge oopmaak,
dit raaksien,
dit ervaar.