Dullstroom
MPUMALANGA
"Dullstroom (olie op doek), koel klimaat, reën soms in die winter, geleë op die oostelike platorand van Mpumalanga. Lieflike bergriviere en damme vol forelle. Dié skildery is verkoop aan iemand wat die prentjie vir my met sy woorde geskilder het." Elizabeth Kendall