MY LAND SOUTH AFRICA
  • TUISBLAD/HOME
    • Trots Suid-Afrika/Proudly SA
  • WES-KAAP/Western Cape
    • Abbotsdale
    • Albertinia
    • Amaliënstein
    • Ashton
    • Arniston >
      • Kassiesbaai
      • Waenhuiskrans
    • Askraal
    • Atlantis
    • Ashton
    • Aurora
    • Avontuur
    • Baardskeerdersbos
    • Barrington
    • Barrydale
    • Beaufort-Wes
    • Bellville
    • Bettysbaai
    • Birkenhead
    • Bitterfontein
    • Blanco
    • Bloubergstrand
    • Boggomsbaai
    • Bonnievale
    • Botrivier
    • Brandwag (Brandwacht) >
      • Ruiterbosch >
        • Eight Bells, Ruiterbosch
    • Bredasdorp
    • Brenton-on-Sea
    • Brittaniabaai
    • Buffeljagsrivier
    • Buffelsbaai
    • Caledon
    • Calitzdorp >
      • Kruisrivier, dist. Calitzdorp
    • Ceres >
      • Ceres-Karoo
      • Oubergpas (tussen Sutherland en Tankwa-Karoo)
    • Citrusdal
    • Clanwilliam >
      • Sederberg
    • Constantia
    • Daljosafat
    • Danabaai
    • Darling
    • De Doorns
    • De Rust
    • De Vlugt
    • Die Kelders
    • Doringbaai
    • Durbanville
    • Dysselsdorp
    • Dwarskersbos
    • Ebenhaezer
    • Eendekuil
    • Elandsbaai
    • Elgin
    • Elim
    • Fisherhaven
    • Franschoek
    • Franskraalstrand
    • Friemersheim
    • Gansbaai
    • George >
      • Outeniqua
    • Glentana
    • Goedverwacht
    • Gordonsbaai
    • Gouda
    • Gouritsmond
    • Graafwater
    • Greyton
    • Groot-Brakrivier
    • Groot-Jongensfontein
    • Grottobaai
    • Hartenbos
    • Harkerville
    • Hawston
    • Heidelberg
    • Herbertsdale
    • Hermanus
    • Hermon
    • Herold
    • Heroldsbaai
    • Hoeko
    • Hoekwil
    • Hopefield
    • Hotagterklip
    • Houtbaai
    • Infanta
    • Knysna >
      • Knoetzie
    • Jacobsbaai
    • KAAPSTAD/ Cape Town >
      • Bo-Kaap
      • Kalkbaai
      • Tafelberg
    • Keurboomstrand
    • Ladismith
    • Langebaan
    • Lambertsbaai
    • Macassar
    • McGregor
    • Melkbosstrand >
      • Mosselbaai
    • Muizenberg
    • Merweville
    • Oudtshoorn >
      • Gamkaskloof
      • Swartbergpas
      • Meiringspoort
    • Paternoster
    • Philadelphia
    • Plettenbergbaai
    • Porterville
    • Prince Albert
    • Rawsonville >
      • Goudini >
        • Slanghoekberg & Badsberg
    • Riebeek-Wes
    • Riversdal
    • Riebeek-Kasteel
    • Rooi Els >
      • Kogelbaai
    • Strand >
      • Strand (Melkbaai)
    • Struisbaai >
      • Agulas
    • Tesselaarsdal
    • Tulbagh >
      • Tulbaghweg
    • Velddrif >
      • Laaiplek
    • Wildernis
    • Worcester
  • OOS-KAAP/ Eastern Cape
    • Addo
    • Baviaanskloof
    • Cradock
    • Graaff-Reinet
    • Jeffreysbaai
    • Lady Grey
    • Middelburg Oos-Kaap >
      • GAUTENG >
        • Akasia
        • Alberton
        • Bapsfontein
        • Benoni
        • Brakpan
        • Bronkhorstspruit >
          • Wilgerivier, naby Bronkhorstspruit
        • Carletonville
        • Centurion
        • Cullinan
        • Daveyton
        • Dennehof
        • Devon
        • Diepsloot
        • Edenvale
        • Ennerdale
        • Fochville
        • Ga-Rankuwa
        • Germiston
        • Hammanskraal
        • Heidelberg
        • Henley-on-klip
        • Irene
        • Johannesburg >
          • Walter Sisulu Botaniese Tuin
        • Kemptonpark
        • Kleinfontein
        • Krugersdorp
        • Lenasia
        • Maanhaarrand
        • Mabopane
        • Mamelodi
        • Meyerton
        • Midrand
        • Modderfontein
        • Nigel
        • Pretoria
        • Randburg
        • Randfontein
        • Randvaal
        • Roodepoort
        • Sandton
        • Sebokeng
        • Soshanguve
        • Soweto
        • Springs
        • Temba
        • Tembisa
        • Venterspos
        • Westonaria
        • Vanderbijlpark
        • Vereeniging
      • Grootfontein
    • Oos-London >
      • Keiserstrand
    • Nieu Bethesda
    • Port-Elizabeth
    • Port St. Johns
    • Tsitsikamma
    • St Francisbaai
  • NOORD-KAAP/Northern Cape
    • Augrabies >
      • Augrabiese valle
    • Britstown
    • Calvinia
    • Carnavon
    • De Aar
    • Kimberley
    • Nieuwoudtville
    • Upington
    • Victoria-Wes
  • NOORD-WES/North West
    • Amalia
    • Biesiesvlei
    • Babelegi
    • Bakerville
    • Barberspan
    • Beestekraal
    • Bloemhof
    • Boetsap
    • Bray
    • Brits
    • Christiana
    • Coligny
    • De Wildt
    • Delareyville
    • Groot-Marico
    • Mafikeng
  • VRYSTAAT/Free State
    • Arlington >
      • Arlington kosmosse
    • Bethlehem
    • Bethulie
    • Bloemfontein
    • Brandberg
    • Harrismith
    • Clarens
    • Ficksburg
    • Fouriesburg
    • Frankfort
    • Harrismith
    • Koffiefontein
    • Maselsfontein
    • Parys
    • Philippolis
    • Rosendal
    • Tweespruit
    • Verkykerskop
  • KWAZULU-NATAL
    • Durban >
      • Doonside Strand
    • Dundee >
      • Dundee (Stillerus)
    • Howick
    • St. Lucia
    • Winterton
  • MPUMALANGA
    • Bethal
    • Dullstroom
    • Groblersdal
    • Lydenburg
    • Nelspruit >
      • Botaniese Tuin/Botanical garden
    • Pelgrimsrus
    • Sabie
  • LIMPOPO
    • Polekwane
    • Tzaneen >
      • Wolkberg (Tzaneen)
  • SKOUSPEL/SPECTACLE
    • ONS PLASE/OUR FARMS >
      • Drieleliefontein
      • Plaas Protea in die Koo-vallei
    • DAMME, RIVIERE, MERE, VALLEIE & WATERVALLE/ DAMS, RIVERS, LAKES, VALLEYS & WATERFALLS >
      • Angel Falls, Oos-Kaap
      • Blyderivier
      • Gamtoosvallei
      • Gariepdam
      • Kabeljauwsrivier
      • Keisie-vallei
      • Kowie-rivier, Oos-Kaap
      • Krokodilrivier
      • Oranjerivier
    • MURASIES
    • OOR ONS EWIGE GEBERGTES >
      • Drakensberg
      • Magaliesberg
    • ONS NASIONALE PARKE/OUR NATIONAL PARKS >
      • Golden Gate
      • Krugerwildtuin >
        • Satara
      • Mapungubwe
    • ONS WOUDE/OUR FORESTS
    • ONS NASIONALE BOTANIESE TUINE en BLOMSTREKE
    • ONS NATUURRESERVATE
    • Teebus en Koffiebus
    • Theefontein
    • ONS TEATERS >
      • Markteater, Johannesburg
    • OORSTAANPLEKKE
  • Gebiedsprofiele
    • AUGRABIES
    • NAMAKWALAND
    • OOS-VRYSTAAT & LESOTHO
    • TANKWA
    • TUIN VAN EDEN
  • TEATER VAN DIE LEWE
  • INHEEMSE FLORA
  • New Page
  • Bethlehem

KAAPSTAD

Foto: Adéle Theron, Kaapstad uit die lug.

Picture






















Alle paaie lei na Kaapstad 
deur Mellet Moll
Vir Nazaire Nsanzimana


1994 - 1998

Die Akazu het almal opgeroep
tot etniese versuiwering en snags
die strate van Kigali ingeval
vanuit die skedelhaltes langs die pad
en al die liggame van Afrika
het uitgewalm in die dooierus.
Hy het op so 'n nag te voet ontvlug
oor die Mirama-heuwels waar die grond
die Nyl se oorsprong in Uganda groet
en in Kampala het hy uitgewyk
na die Victoriameer se oewerland.
Hy het geleef vanuit 'n visserskuit:
'n swerfling van die kontinent se hart
as dit die slagare na Kenia voed
verby Kisumu waar die kloof ontvou
tot in Nairobi langs 'n groen vallei
waar Karen Blixen op 'n voorstoep wag.


1998 - 2001

Hy het die trein Mombasa toe geneem
en riksjawaentjies deur die stad gesleep
totdat hy eendag op 'n bus sou klim
verby Arusha na Dar es Salaam
op soek na drome in die halfbegin
van uitgeleefde lewens wat bly vlug
tot in die onbevlekte land van God,
die oewers van Ruvuma in die reën.
Maar anderkant het Mosambiek gewag;
in Beira toegesluit as immigrant
op soek na 'n geloofde land se stem
en in die storms van Maputo snags
die gons van trekarbeiders aangehoor:
die heimatland is net 'n dagreis ver.


2002 - 2014

Hy slaap onder 'n brug in Braamfontein
naby die stasie waar hy tasse dra
vir reisigers en pendelaars wat kom
en gaan tussen die wisselstrome van
die stadsgedrang, die xenofobie wat
onrustig in die oë van almal skyn
terwyl die Waterkloof 4 die hof instap.
Die vlugling onderneem 'n laaste reis
na Kaapstad, waar die heemloses berus
en hy vir drie jaar as 'n motorwag
tussen die Bellville-straatbewoners werk
om eendag by die kampus aan te meld
en sedertdien die nagskof te beman.
Vanaand ontvang hy sy magistergraad
wanneer die pers die nuus aan almal bring:
die Waterkloof 4 word môre losgelaat.


KAAPSE AKWARIUM
Die akwarium in Kaapstad is baie goed ingerig. Groot glaspanele in die vistenks gee mens kans om die inwoners van ons oseane van nader te beskou sonder om te nat te word.
Ek was maar dankbaar dat hierdie haai veilig aan sy kant van die glas gebly het. 


De Waal Venter

Picture
Foto: De Waal Venter
Picture
www.mylandsa.co.za
www.cordistrust.co.za
e-pos: cordistrust@discoverymail.co.za


Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040